064 1414 341 stories@wernercreates.com
Plat Anna Afrikaanse EBoekomslag Met Raam

Plat Anna

Share with ease ...

3D Plat Anna Afrikaanse eBoekomslag met raam SD

Meer as 3,000 kinders geïnspireer, tot datum …!

Interaktiewe eBoek en aksieBoek! Jou keuse: eLees of druk dit uit. Dalk aan te beveel dat jy die aksieBoek uitdruk, want dit roep kinders op tot aksie …

Vleiland. Tyron O’Sourus wil almal eet. Plat Anna bied pizza-alternatief wat gas gee. Plat Anna staan op. Tyron weg? Nuwe vriend verras.

Plat Anna roep kinders op tot aksie, om hul natuurlik kreatiewe talente te ontdek en te gebruik.

‘n Kragtige maatskaplike- en omgewingsboodskap, oorgedra binne die pret van interaktiewe storie, kinderteater, teken, inkleur, storieskryf, storie vertel, sing, liedjieskryf en perkussie, en selfs meer, as jy wil … soos byvoorbeeld 3 gratis MP3 ‘downloads’!

Plat Anna is soos ‘n kreatiewe ‘infomercial’, vir kinders van 4 tot 9 jaar oud, en vir kinders van alle ouderdomme.

Beskikbaar as proefleeskopie en te koop by Smashwords, en te koop by Amazon.

‘n Kragtige maatskaplike- en omgewingsboodskap, oorgedra binne die pret van interaktiewe
– storie,
– kinderteater,
– teken,
– inkleur,
– storieskryf,
– storie vertel,
– sing, liedjieskryf en perkussie, en
– selfs meer, as jy wil …

Belyn met die beginsels en praktyk van die onderwys, en positiewe- en ontwikkelingssielkunde.

Ingesluit is 3 gratis MP3 ‘downloads’ van die musiek en die ritmes van die vleiland … in Afrika, in Afrika, in Afrika!